Kontak Ons

Plaasbul klerasie word aanlyn en deur gevestigde kleindandelaars verkoop. Kleinhandelaars is welkom om ons te kontak om deel van die kudde te word. Verwys na die skakel hierbo.

Kantoor, afhaal van pakkies en Brits winkel: 35 Harringtonstraat, Brits, NW.

Telefoon: 012 262 0576.

Aanlyn verkope en navrae: winkel@plaasbul.co.za

Kleinhandel verkope en navrae: info@plaasbul.co.za