Bepaal Jou Grootte

Bepaal asseblief jou grootte soos volg voordat jy koop om teleurstelling te voorkom.

Bepaal jou halwe borsmaat deur jou gemaklikste T-Hemp/Hemp plat op 'n tafel neer te sit. T-Hemde en Hemde verskil! Meet die breedte van die T-Hemp/Hemp, net onder die arms, oor die bors. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie.