Kleinhandelaars

Kleinhandelaars


Kleinhandelaars

Plaasbul klerasie is reeds beskikbaar by 'n verskeidenheid kleinhandelaars reg oor Suid-Afrika. Het jy dalk 'n buitelewe, jag, plaasprodukte of klerewinkel? Kontak dan Plaasbul vandag! Ander afrikaanse ondernemings is ook welkom.

Ons werk deurentyd om ons reeks te vergroot en selfs te verbeter om dit vir u ook lonend te maak om deel van ons kudde te word. Produkte is van hoë kwaliteit, dadelik beskikbaar en ons goeie diens en vinnige aflewering sal u beïndruk!

Plaasbul produkte is nie beskikbaar aan aanlyn handelaars of bemarkers nie. Ons voorsien ook nie produkte as "consignment stock" nie.

U kan hier met ons kontak maak. Sluit asseblief u Naam en Kontak Nommer, asook die Naam en Ligging van u bestaande / toekomstige winkel in by u epos. U sal so spoedig moontlik kommunikasie van ons af ontvang.

ePos: info@plaasbul.co.za

Telefoon: 012 262 0576