Bok Hoodie 2024 - Swart

  • Afgemerk
  • R 399.00
  • Gewone prys R 570.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbok verdien net die beste! Ons kwaliteit wintersdrag is trots Afrikaans en word met trots vervaardig in Suid-Afrika. 100% Katoen (Soliede kleure) of Poli-Katoen-Meng (Melange kleure). (260 Grm) Beperkte voorraad!

Halwe borsmaat is verskaf in cm langs die grootte. Bepaal jou grootte voor jy koop deur jou gemaklikste Pullover/Hoodie plat op 'n tafel neer te sit. Meet die breedte van die Pullover, net onder die arms, oor die bors. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie.

Halwe Borsmaat