Bok Wildsbok T-Hemp - Donker Grys (Langmou)

  • Afgemerk
  • R 210.00
  • Gewone prys R 300.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbok verdien net die beste! Ons kwaliteit T-Hemde is trots Afrikaans en word met trots vervaardig in Suid-Afrika. 

Bepaal jou Grootte: Sien laaste foto. Halwe borsmaat verskaf in cm. Bepaal jou grootte voor jy koop. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie.

100% Katoen (Soliede kleure) of Poli-Katoen-Meng (Melange kleure). Dames, passende snit met ronde nek.