Elke Plaasbul verdien net die beste! Ons kwaliteit, egte leer belde is trots Afrikaans en word met trots vervaardig in Suid-Afrika. Die leer is 4cm breed en 121cm lank.
Een Grootte: Maak los, meet 2 keer, sny die oortollige leer af en maak vas. Elke boer kan dit doen! Sien laaste foto. Gemaak vir broek groottes 26 - 42.
Donker Bruin: Foto 1.