Die Bok Kortbroek - Khaki

  • Afgemerk
  • R 250.00
  • Gewone prys R 380.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbok verdien net die beste! Ons hardwerkende, gemaklike kortbroek sal jou nie in die steek laat nie. 98% Katoen & 2% Lycra vir rekbaarheid. 260g/m² Salty broek, vooraf gekrimp.

Bepaal jou grootte voor jy koop. Middelmaat sentimeters volgens verskaffer: Nr 8 (32cm), Nr 10 (34cm), Nr 12 (36cm), Nr 14 (38cm), Nr 16 (40cm), Nr 18 (42cm).