Elke Plaasbokkie verdien net die beste! Ons kwaliteit T-Hemde is trots Afrikaans en word met trots vervaardig in Suid-Afrika.
Halwe borsmaat verskaf in cm, bepaal jou grootte voor jy koop. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie. 100% Katoen (Soliede kleure) of Poli-Katoen-Meng (Melange kleure).
Skakel: Bepaal Jou Grootte