Elke Plaasbulletjie verdien net die beste! Ons kwaliteit T-Hemde is trots Afrikaans en word met trots vervaardig in Suid-Afrika.
Bepaal jou Grootte: Sien laaste foto. Halwe borsmaat verskaf in cm. Bepaal jou grootte voor jy koop. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie.
100% Katoen (Soliede kleure) of Poli-Katoen-Meng (Melange kleure).