My Kortbroek - Room

  • Afgemerk
  • Gewone prys R 350.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbul verdien net die beste! Ons hardwerkende, 5 sak, kortbroek sal jou nie in die steek laat nie. 3 Sakke voor, 2 sakke agter. 285g/m², 100% Katoen Salty broek. Vooraf gekrimp.

Bepaal jou grootte voor jy koop. Middelmaat in duime en sentimeters volgens verskaffer: 28"/71cm, 30"/76cm, 32"/81cm, 34"/87cm, 36"/92cm, 38"/97cm, 40"/102cm, 42"/107cm, 44"/112cm, 46"/117cm, 48"/122 & 50"/127cm.

Hierdie broek is nie noupassend nie. Die werklike wydte is gemiddeld 5cm wyer, bv 28": 71cm gegee deur verskaffer, 76cm gemeet.