My Kortbroek - Khaki

  • Afgemerk
  • Gewone prys R 450.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbul verdien net die beste! Ons hardwerkende, gemaklike kortbroek sal jou nie in die steek laat nie. Met 'n gedeeltelike rek agter vir 'n gemaklike pas. 98% Katoen & 2% Lycra vir rekbaarheid. 260g/m² Salty broek, vooraf gekrimp.

Hierdie broek is redelik noupassend. Neem u gewone grootte vir 'n stywe pas, of 1 nommer grootter vir 'n gemaklike pas.

Bepaal jou grootte voor jy koop. Middelmaat in duime en sentimeters volgens verskaffer: 28"/71cm, 30"/76cm, 32"/81cm, 34"/87cm, 36"/92cm, 38"/97cm, 40"/102cm, 42"/107cm.