My Kortbroek - Olyf

  • Afgemerk
  • Gewone prys R 450.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbul verdien net die beste! Ons hardwerkende, 7 sak, kortbroek sal jou nie in die steek laat nie. 5 Sakke voor, 2 sakke agter. 215g/m², 98% Katoen en 2% Rekbaar Salty broek. 13cm binnebeen. Vooraf gekrimp.

Hierdie broek is redelik noupassend. Neem u gewone grootte vir 'n stywe pas, of 1 nommer grootter vir 'n gemaklike pas.

Bepaal jou grootte voor jy koop vir hierdie broek: Middelmaat in duime en sentimeters volgens verskaffer: 30"/76cm, 32"/81cm, 34"/87cm, 36"/92cm, 38"/97cm, 40"/102cm, 42"/107cm, 44"/112cm.