My Plaasbroek - Plaaskind

  • Afgemerk
  • Gewone prys R 85.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaaskind verdien net die beste! Ons gemaklike kortbroek is net vir julle. 100% Katoen Salty broek. Rugby-tipe, gewone snit.

Kies die grootter item indien onseker tussen 2 groottes.