Die Plaas Hemp - Khaki en Olyf

  • Afgemerk
  • R 200.00
  • Gewone prys R 450.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Elke Plaasbul verdien net die beste! Ons kwaliteit Plaasbul Hemde is 'n "regular fit"/wye snit, gemaklik vir die groter Plaasbulle. Hierdie hemde sit nie noupassend nie.

Meet asseblief voor jy koop!

Bepaal jou Grootte: Sien foto. Halwe borsmaat verskaf in cm. Bepaal jou grootte voor jy koop. Indien steeds onseker tussen 2 groottes: kies die groter opsie.