Plaas Keps - Plaasbok Camo Bruin

  • Afgemerk
  • R 70.00
  • Gewone prys R 220.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Hierdie keps is nie vir Dans of Kerk nie ... hy is vir Werk. Plaas keps om op die plaas of bosveld te gebruik en te misbruik.

Sagte, liggewig, katoen hoed. Borduur: PLAASBOK met bok. Borduur kleur: Khaki.