Hierdie keps werk net so hard soos jy! Plaas keps om op die plaas of bosveld te gebruik en te misbruik.
Sagte, liggewig ROOM keps. Leer KUDDE logo.