Plaasbul Landbou Keps - Olyf Groen

  • Afgemerk
  • R 90.00
  • Gewone prys R 220.00
Afleweringskoste bereken voor betaling.


Hierdie keps werk net so hard soos jy! Plaas keps om op die plaas of bosveld te gebruik en te misbruik.

Sagte, liggewig, katoen hoed. Borduur: LANDBOU gemeenskap. Borduur kleur: Khaki.